OTW5094B -tweede jaar, eerste semester
Kort Kursus in Kerklike administrasie
OTW5094A - eerste jaar, tweede semester
NTW5094 A: eerste jaar tweede semester
Hierdie module is verpligtend vir studente in die Kerklike Lisensiaat. Die vak word in die eerste jaar van die Kerklike Lisensiaat geneem tydens die tweede semester asook die tweede jaar tydens die eerste semester. Die totale krediete vir hierdie vak is 20 (10x2 semesters).
Die aantal leeswerk word verdeel in 800 bladsye per semester (x2 semesters) om in totaal die ooreengekome 1600 bladsye te dek.
Hierdie module is gelykstaande aan 10 krediete op NKR vlak 9.
NTW5094 B: tweede jaar eerste semester
Hierdie module is verpligtend vir studente in die Kerklike Lisensiaat. Die vak word in die eerste jaar van die Kerklike Lisensiaat geneem tydens die tweede semester asook die tweede jaar tydens die eerste semester. Die totale krediete vir hierdie vak is 20 (10x2 semesters).
Die aantal leeswerk word verdeel in 800 bladsye per semester (x2 semesters) om in totaal die ooreengekome 1600 bladsye te dek.
Hierdie afdeling dek deel twee van NTW5094.
NTW6099 (navorsing)
Gespesialiseerde Studie van Missiologie 6096
MIS5098 Semester 2: EIETYDSE SENDINGTEOLOGIE
MIS5098 Semester 1: SENDINGTEORIE
DKN5098 Semester 1: GEMEENTEBOU
Tydens hierdie semester word die BDiv leergang afgerond. Die volgende aantal sub-modules het nog uitstaande gebly: [1] Gemeentebou as diakoniologiese wetenskap; [2] Leierskap; [3] Evangelistiek; [4] Jeugbediening; [5] Diakoniek; [6] Kerkplanting
DKN5098 Semester 2: HERDERLIKE SORG
Verdieping van die BDiv Poimeniek (ingelsuit Pastorale Psigologie): John Bunyan se toptreffer: "Die Pelgrim se Reis" dien as raamwerk om die pastor se eintlike fokus, taak en opdrag te herwin in 'n tyd waar die menswetenskappe domineer.